Hartlik welkom by Hoërskool Garsfontein.
Vul asseblief die volgende vorm in om vir die inligtingsaand te registreer.
Vir orde en administrasie is verskillende laerskole reeds by sekere aande ingedeel. Indien u nie die dag van u skool kan bywoon nie, is u welkom om vir 'n ander dag te registreer.